Nommer 1.
God is op verskillende manier met ons verbind. Sy energie is oral rondom ons, dus is ons nie onafhanklik van die diere, bome en mense nie. Alles rondom ons het die vermoë om vir ons inligting te gee selfs jou hond, kat of voël. ‘n Seker dier het dalk oor jou pad gekom met wie jy dadelik ‘n spesiale band gevoel het. Hierdie diere is ook siele wat oor ons pad gestuur is deur God om ons lewens makliker te maak. Tydens hierdie meditasie kan jy leer verstaan wat jou dier se doel in jou lewe is en hoe julle mekaar beter kan verstaan en help.
Reviews
There are no reviews yet.