1. Nader aan God
God lei ons daagliks om die regte besluite te neem, maar dit is ons keuse of ons na sy stem luister en sy leiding volg. Engele is gestuur deur God. Hulle is langs ons geplaas om vir ons die pad aan te wys.
Gebed hoef nie ‘n eenrigting kommunikasie te wees nie. Ons kan ook bookskappe van God af kry. Hiedie meditasie is gemaak om jou te help om nader aan God te lewe en te verstaan wa God se plan met jou is.
2. Ontmoet jou Engel
In die skepping van elke siel het God in Sy almagtigheid besluit om vir elke mens ‘n helper, ‘n engel te stuur. Vir elke besluit wat jy moet neem is jou engel daar om vir jou begeleiding te gee. Engele is nie apart van God nie. Hulle is God se bookskappers. Hulle vat ons gebede na God toe en hulle bring weer die antwoorde van God af. In hierdie meditasie kan jy God se liefde en begeleiding ervaaar deur kontak te probeer maak met jou engel.
Reviews
There are no reviews yet.