My Pad met die Doodsengel
“Miskien was dit Klara se tyd om te gaan. Ons is so pateties met verskriklike trauma en hartseer, terwyl sy dalk vir veertien jaar aarde toe moes kom net om dit te ervaar. As haar ervaring lankal afgespreek was, waarom huil ons daaroor as ’n verskriklike tragedie? Dalk was dit die plan in die eerste […]
Recent Comments