My Pad met die Doodsengel
Jou boek, “My pad met die doodsengel”, beteken vir my geweldig baie in hierdie tyd. Só interessant, so anders, so oopkop – veral oor dit wat nádoods gebeur En ongelooflik vertroostend. Dit moes “guts” geverg het om te skryf. So jammer dat diegene met spirituele oogklappe aan dit waarskynlik nie sal lees nie. En dis juis hulle wat moet. Ek koop onmiddellik nog ‘n paar vir die groter familie. You go, girl!
Riette Rust
Belin, jy het n baie belangrike boek geskryf. Dankie dat jy deurgedruk het! Xxxx
Riana Scheepers
mense as julle al ioot n boek gelees het wat jou sokkies laat afblaas dan moet jy die boek lees ek het in my leeftyd nog nooit so n kragtige boek gelees nie en dit gaan oor iets wat elke mens vrees raak ontslae van die vrees om eendag dood te gaan of om iemand aan die dood af te staan wat almal graag wil weet Belinda het gewaag om te praat oor een van ons almal se grootste vrees lees hom asb
Colette Harms
…en jou boeke…Dankie Belinda. Jy kan dink met n doktorsgraad hoeveel boeke ek al gelees het, boonop het ek n obsessie oor die metafisiese van sewe jarige ouderdom af en het ek al so baie gelees. En vanoggend lees ek een sinnetjie in jou tweede boek wat vir my gee waarna ek al soveel jare na soek. P 25-39;is kosbaar. DANKIE.
Dankie Renalde Huysamen
Sent from my Samsung device
Recent Comments